Familie van Rooy

Begrafnisbrief van Charles Holsters

Elmarie v/d Merwe
begrafnis van Charles Holsters

Meneer en Mevrou HOLSTERS stel bekend  die dood van hulle seun

Charles

Charles is oorlede na 'n siekte van 'n paar dae, op 12 Augustus 1847, op die ouderdom van 15 jaar en 5 maande.

Die begrafnis find plaas in die evangeliese begrafplaas St-Josse-ten-Noode op 14 Augustus om 8 vm, waarheen vriende uitgenooi word.

Die Here het gegee en die Here het geneem. Prys die naam van die Here.
Job 1:21

Laat u wil ook op die aarde geskied, net soos in die hemel.
Matteus 6:10

 Die mens is soos gras, en al sy prag soos 'n veldblom:
die gras verdor en die blom val af, maar die woord van die Here, dit bly vir ewig.
1 Petrus 1:24

Waarlik, die mens wandel as 'n skadubeeld rond; ja, hulle woel verniet;
hulle stapel op en weet nie wie dit sal insamel nie.
En nou, wat verwag ek, o Here? My hoop is op U.
Psalm 39:7,8   (1953 vertaling)

 

→ terug na familie Holsters