Familie van Rooy

Geboorte akte van Léonie Philippine de Rijck

Geboorte van Leonie

Rijksarchief in België
Ixelles - geboorteakten
Akte:  nommer 356

Inligting wat op die akte verskyn:

Die handskrif in hierdie akte laat veel te wense oor.

Charles Holsters het die geboorte aangemeld.
Die ma van die kind is Adele Henriette de Rijck
Die kind is van die vroulike geslag met die naam Léonie Philippene

Die akte is o.a. onderteken deur Charles Holsters

→ terug na familie Holsters