Akte van Charles Holsters se afsterwe
Rijksarchief in België
Brussel - Overlijdensakte
Akte: 14/01/1898, bladsy 16, nommer 154
Inligting wat op die akte verskyn:
Charles Holsters is op 13 Januarie 1898 oorlede, op die ouderdom van 87 jaar, in Brussel.
Charles was 'n ontvanger van die ysterkruis-medalje.
Eerste huwelik was met Petronille de Gieter.
Tweede huwelik was met Adèle Henriette de Rijck.
Charles Holsters se ouers was Jean Joseph Holsters en Anne Françoise Dams.
Die akte is o.a. onderteken deur sy 28 jarige seun Paul Holsters en Joseph Poels.