Familie van Rooy

Dennenburg & Huisseling

Kaart van Nederland

Die Van Rooy familie se geskiedenis begin in die 17de eeu in die baie klein dorpie Dennenburg. Later verskuif die familie na Huisseling wat ook in dieselfde omgewing is.

Die stamvader, Johannes Cornelis van Rooy, is in Huisseling gebore. Huisseling is na 150 jaar steeds 'n klein dorpie en dit lyk seker nog baie dieselde as die dae toe Johannes hier as kind gespeel, skool en kerk toe gegaan het.

Google Earth is hier gebruik om te toon waar Dennenburg asook Huisseling in die wêreld is.

Die volgende Nederlandse webwerwe het  interessante inligting oor die hede en verlede van Dennenburg en Huisseling:

Huisseling kaart-1
Huisseling kaart-2

→ terug na geskiedenis