Die Familie Van Rooy

J.C. van Rooy winkel in Steynsburg

Elmarie v/d Merwe
J.C. van Rooy winkel

Kobie van Rooy (b7c3d4e3) wys die ou foto van die winkel in vir 'n kollega by sy werk in Januarie 2021. Die kollega het buite Steynsburg op 'n plaas groot geword. Hy herken die gebou wat steeds bestaan maar nou anders lyk.

Google
winkel in 2021

Die gebou is in van Riebeeckstraat tussen Kerk- en Krugerstraat.

Google
winkel in 2021

→ terug na geskiedenis